Leviticus 26
AFR53
1Julle mag vir julle geen afgode maak nie; en 'n gesnede beeld of 'n klippilaar mag julle vir julle nie oprig nie en 'n steen met beeldhouwerk in julle land nie opstel om julle daarby neer te buig nie; want Ek is die HERE julle God.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.