Judges 12

AFR53

1En die manne van Efraim is saamgeroep en het oorgetrek na Safon toe en vir Jefta gesê: Waarom het u deurgetrek om teen die kinders van Ammon te veg en ons nie geroep om saam met u te trek nie? Ons sal u huis bo u met vuur verbrand.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.