Joshua 7
AFR53
1Maar die kinders van Israel het hulle vergryp aan die bangoed; want Agan, die seun van Karmi, die seun van Sabdi, die seun van Serag, van die stam van Juda, het van die bangoed geneem, sodat die toorn van die HERE ontvlam het teen die kinders van Israel.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.