Isaiah 50

AFR53

1So sê die HERE: Waar is tog die skeibrief van julle moeder waarmee Ek haar verstoot het? Of wie is daar van my skuldeisers aan wie Ek julle verkoop het? Kyk, weens jul ongeregtighede is julle verkoop, en weens jul oortredinge is julle moeder verstoot.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.