Isaiah 31

AFR53

1Wee hulle wat na Egipte aftrek om hulp en hulle verlaat op perde, en wat vertrou op strydwaens, omdat daar baie is, en op ruiters, omdat hulle baie talryk is, maar hulle sien nie op die Heilige van Israel en hulle soek nie die HERE nie.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.