Haggai 1
AFR53
1In die tweede jaar van koning Dar¡us, op die eerste dag van die sesde maand, het die woord van die HERE deur die diens van die profeet Haggai gekom tot Serubb bel, die seun van Se ltiël, die goewerneur van Juda, en tot Josua, die seun van Josadak, die hoëpriester, en gesê:
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.