Ezekiel 47

AFR53

1Daarna het hy my teruggebring na die ingang van die huis, en kyk, daar het waters uitgestroom onder die drumpel van die huis uit, na die ooste toe; want die voorkant van die huis was na die ooste toe; en die waters het weggevloei onder die regtersymuur van die huis uit, suid van die altaar.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.