Ezekiel 45

AFR53

1En as julle die land as erflike besitting verdeel, moet julle 'n offergawe aan die HERE afgee, 'n heilige plek uit die land; aangaande die lengte: vyf en twintig duisend el die lengte, en die breedte: twintig duisend; dit moet in sy hele omvang rondom heilig wees.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.