Ezekiel 11
AFR53
1En die Gees het my opgehef en my gebring na die Oostelike Poort van die huis van die HERE wat na die ooste kyk; en kyk, by die ingang van die poort was daar vyf en twintig man, en onder hulle het ek gesien Jaäsanja, die seun van Assur, en Pelatja, die seun van Ben ja, vorste van die volk.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.