Exodus 17

AFR53

1Daarop het die hele vergadering van die kinders van Israel, volgens die bevel van die HERE, van plek tot plek uit die woestyn Sin getrek en laer opgeslaan in R fidim. En daar was geen water vir die volk om te drink nie.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.