Esther 10AFR53

1Daarna het koning Ahasv,ros 'n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê.

2En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mordegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie?

3Want die Jood Mordegai was die tweede in rang onder koning Ahasv,ros; en hy was groot by die Jode en 'n liefling by die menigte van sy broers, omdat hy die heil van sy volk gesoek en tot welsyn van sy hele nageslag gespreek het.

© Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou

Choose Translation

Switch translation for Esther 10.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.