1 Chronicles 20
AFR53
1En ná verloop van 'n jaar, teen die tyd dat die konings uittrek, het Joab die leërmag aangevoer en die land van die kinders van Ammon verwoes; hy het ook gekom en Rabba beleër, terwyl Dawid in Jerusalem gebly het. En Joab het Rabba verslaan en dit afgebreek.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.