Leviticus 10

AFR20

1Nadab en Abihu, die seuns van Aäron, het elkeen sy vuurpan gevat, gloeiende kole daarin gesit en reukwerk daarop gegooi. Toe het hulle hierdie ongeoorloofde vuur voor die Here nadergebring – wat nie volgens sy bevel was nie.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.