Joshua 7

AFR20

1Die Israeliete het egter 'n daad van ontrou begaan met die bangoed. Agan, seun van Karmi, seun van Sabdi, seun van Serag, van die stam van Juda, het van die bangoed gevat; en die toorn van die Here het teen die Israeliete ontbrand.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.