Isaiah 54

AFR20

1“Jubel, onvrugbare vrou, wat nie geboorte geskenk het nie! Breek uit in jubelkrete, roep uit van blydskap, jy wat nie geboortepyne gehad het nie! Want die kinders van die eensame vrou sal meer wees as die kinders van die getroude vrou,” het die Here gesê.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.