Genesis 19
AFR20
1Die twee engele het teen die aand in Sodom aangekom terwyl Lot in die stadspoort van Sodom sit. Toe Lot hulle sien, staan hy op, gaan hulle tegemoet en buig laag met sy gesig na die grond.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.