Ezekiel 47

AFR20

1Die man het my teruggeneem na die ingang van die •tempel. Kyk, water het onder die drumpel van die tempel uitgestroom aan die oostekant, die voorkant van die tempel was immers aan die oostekant. Die water het onder die tempel uit, aan die regterkant, suid van die altaar, afgevloei.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.