Exodus 32
AFR20
1Toe die volk merk dat Moses lank neem om van die berg af te kom, het die volk by Aäron byeengekom en vir hom gesê: “Komaan, maak vir ons gode wat voor ons uit kan gaan; want hierdie Moses, die man wat ons uit Egipteland laat optrek het, ons weet nie wat met hom gebeur het nie.”
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.