Daniel 7
AFR20
1In die eerste regeringsjaar van Belsasar, die koning van Babilonië, het Daniël 'n droom gehad; dit was visioene in sy kop, terwyl hy in sy bed was. Hy het daarna die droom neergeskryf. Die hoofsom van die gebeure het hy saamgevat.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.