2 Kings 8

AFR20

1Elisa het gepraat met die vrou wie se seun hy lewend gemaak het, en gesê: “Maak gereed en gaan, jy en jou huisgesin; gaan bly as •vreemdeling waar jy ook al kan, want die Here het 'n hongersnood aangekondig. Die ergste is, dit het gekom om sewe jaar lank oor die land te heers.”

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.