2 Chronicles 31

AFR20

1Toe dit alles verby was, het die hele Israel wat teenwoordig was, uitgegaan na die dorpe van Juda. Hulle het die gedenkstene stukkend gebreek, die asjeras afgekap, die offerhoogtes en die altare in die hele Juda en Benjamin, Efraim en Manasse, afgebreek totdat dit vernietig was. Daarna het al die Israeliete teruggekeer na hulle stede, elkeen na sy erfgrond.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.