1 Samuel 27

AFR20

1Dawid het vir homself gesê: “Nou gaan ek op 'n dag deur die hand van Saul weggevee word. Daar is vir my niks beter nie as om uit te wyk na die land van die Filistyne. Dan sal Saul moed opgee oor my, om verder na my te soek in die hele gebied van Israel. Ek sal so aan sy hand ontvlug.”

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.