1 Kings 3

AFR20

1Salomo het die skoonseun van die farao, die koning van Egipte, geword. Hy het die dogter van die farao as vrou geneem. Hy het haar na die Stad van Dawid gebring, totdat hy klaar was met die bou van sy paleis en die huis van die Here, en met die muur rondom Jerusalem.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.