Zechariah 10

ABA

1Wanneer julle reën nodig het, maar dit reën nie, dan moet julle vir die Here reën vra. Dit is die Here wat die wolke vol water maak sodat dit hard kan reën. Dit is Hy wat reën gee vir die plante in die veld.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.