Ruth 4

ABA

1Boas was toe al in die poort van die stad. Hy het daar gaan sit. Toe kom die ander man daar verby, die man wat ook 'n losser was. Boas het vir hom gesê: “My vriend, kom sit asseblief hier.” Die man het dit gedoen.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.