Bible

Designed

For Churches, Made for Worship

Try RisenMedia.io Today!

Click Here

Romans 3

:
Afrikaans - ABA
1 Is dit belangrik dat iemand 'n Jood is of dat hy besny is?
2 Ja, dit is baie belangrik. Die belangrikste is dat God met die Jode gepraat het en dat Hy sy woorde vir hulle gegee het.
3 Maar party van die Jode doen nie wat hulle belowe het nie, hulle dien nie vir God nie. Sal God nou ook nie doen wat Hy vir die Jode belowe het nie?
4 Nee, nooit nie! God doen altyd wat Hy belowe. Dit is mense wat nie doen wat hulle nie. Daarom is daar in die Ou Testament geskryf: O God, wanneer U iets sê, dan is dit reg. Mense wat probeer om vir U te beskuldig, verloor altyd.
5 Party mense dat wanneer ons verkeerde dinge doen, dan kan 'n mens beter sien dat God altyd reg doen. Moet ons dan God is verkeerd wanneer Hy ons straf?
6 Nee, nooit nie! As dit wat hulle sê, reg is, dan mag God nooit mense is verkeerd nie en dan mag Hy hulle nie straf nie.
7 Party mense dat wanneer ons leuens vertel, dan kan ander mense beter sien dat God altyd reg doen en dan kan hulle Hom prys. Hulle daarom mag God nie ons is sondaars nie en daarom mag Hy ons nie straf nie. Maar daardie mense is verkeerd!
8 Daar is mense wat verkeerd van ons praat. Hulle ons dat ons slegte dinge moet doen sodat daar goeie dinge met ons kan gebeur. Maar hulle praat nie die waarheid nie. God moet hulle straf, en Hy sal dit doen.
9 Mag ons dat ons onskuldig is en dat ons nie sonde doen nie? Nee, nooit nie! Ek het in die begin van hierdie brief gesê dat almal skuldig is. Ek het gesê almal is vol sonde, die Jode én die mense wat nie Jode is nie.
10 In die Ou Testament is daar geskryf: Niemand doen reg nie, nie een nie.
11 Niemand is verstandig nie, niemand vra wat God wil nie.
12 Niemand doen wat God wil nie, almal doen verkeerde dinge, nie een mens doen goed nie, niemand nie.
13 Hulle dinge wat baie sleg is, hulle praat en dan bedrieg hulle ander mense, hulle woorde is so sleg soos die gif van slange.
14 Hulle hou daarvan om mense te vervloek en om slegte dinge te sê.
15 Hulle hou daarvan om mense dood te maak.
16 Hulle breek alles en hulle maak mense baie seer.
17 Hulle hou nie van vrede nie.
18 Hulle respekteer nie vir God nie.
19 Ons weet dat almal wat God se wette ken, moet doen wat die wette sê. Daarom kan niemand hy is onskuldig nie. Ja, God moet al die mense in die wêreld straf,
20 want Hy sal niemand vryspreek omdat hy doen wat die wette nie. Die wette wys vir ons wat sonde is, die wette wys niks meer nie.
21 Maar nou het God vir ons kom wys dat Hy mense vryspreek, maar nie omdat hulle doen wat die wette nie. Ons lees daarvan in die Wette van Moses en in die boeke van die profete.
22 God spreek mense vry omdat hulle in Jesus Christus glo. Ja, God spreek almal vry wat glo, dit maak nie saak wie hulle is nie.
23 Want al die mense het sonde gedoen en hulle lewe nie soos God, die Koning, wil hulle moet lewe nie,
24 maar God spreek hulle vry omdat Hy baie goed is vir hulle, omdat Christus Jesus hulle vrygemaak het.
25 God het vir Christus laat sterf. Dit is die offer waarmee God die sonde versoen van die mense wat in Christus glo. So het God gewys dat Hy altyd doen wat reg is. Die mense het sonde gedoen in die tyd voordat Christus gekom het, maar God het hulle nie gestraf nie.
26 Hy het die mense nie gou gestraf nie, Hy het gewag tot nou toe om te wys dat Hy mense vryspreek. So wys Hy dat Hy altyd doen wat reg is, Hy wat elke mens vryspreek wat in Jesus glo.
27 Mense mag nie trots wees op hulleself en spog omdat hulle doen wat die wette nie, want God spreek hulle nie daaroor vry nie. Hy spreek hulle vry omdat hulle glo.
28 Ja, ons weet God spreek mense vry omdat hulle glo, nie omdat hulle doen wat die wette nie.
29 God is nie net die God van die Jode nie, Hy is ook die God van die heidene.
30 Daar is net een God. Hy sal die mense wat besny is, vryspreek omdat hulle glo, en Hy sal die mense wat nie besny is nie, ook vryspreek omdat hulle glo.
31 Ons mense moet glo in Christus. Daarom party mense ons God se wette beteken niks. Dit is nie waar nie! Nooit nie! God se wette is vir ons belangrik.