Revelation 7
ABA
1Nadat hierdie dinge gebeur het, het ek vier engele gesien. Hulle het by die vier hoeke van die aarde gestaan. Die vier engele het die vier winde wat op die aarde waai, vasgehou sodat daar nêrens 'n wind gewaai het nie, nie op die aarde nie, nie op die see nie, en nie teen die bome nie.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.