Revelation 10
ABA
1En ek het 'n ander sterk engel gesien wat afkom uit die hemel. Daar was 'n wolk rondom hom, daar was 'n reënboog bokant sy kop, sy gesig het gelyk soos die son en sy voete was soos pilare van vuur.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.