Psalms 123ABA

1'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Here, U wat in die hemel op u troon sit, ek kyk op na U toe.

2U moet weet, ons kyk na ons God die Here soos slawe kyk na hulle eienaars, soos 'n slavin kyk na die vrou aan wie sy behoort, en ons wag dat Hy genadig moet wees vir ons.

3Here, U moet genadig wees vir ons, genadig, want ons wil hê dat mense moet ophou om ons te verneder.

4Ons wil hê dat hoogmoedige mense moet ophou om ons te spot en te verneder.

© Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2007. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

Choose Translation

Switch translation for Psalms 123.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.