Philippians 2
ABA
1Julle behoort aan Christus en Hy maak julle geloof sterk. Julle is lief vir mekaar en julle help mekaar. Julle almal het die Heilige Gees in julle harte en daarom behoort julle aan mekaar. Julle is bekommerd oor mekaar en julle sorg vir mekaar.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.