Mark 4
ABA
1Jesus het weer vir die mense langs die see begin leer. Daar het 'n groot klomp mense na Hom toe gekom en hulle het by Hom kom staan. Daarom het Jesus in 'n boot geklim wat in die water gelê het, en Hy het gaan sit. Al die mense het op die strand langs die water gestaan.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.