Joshua 7
ABA
1Die Israeliete was nie gehoorsaam aan die Here nie. Hulle was ontrou met die goed wat gewy was. Akan seun van Karmi seun van Sabdi seun van Serag was van die Juda-stam. Akan het van die goed gevat wat gewy was, en die Here het kwaad geword vir die Israeliete.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.