Isaiah 7

ABA

1Koning Resin van die land Aram en koning Peka van die land Israel het na Jerusalem gekom om oorlog te maak teen die stad. Dit was in die tyd toe Agas koning van Juda was. Agas was die seun van Jotam, en Jotam was die seun van Ussia. Peka was die seun van Remalja. Maar Resin en Peka en hulle soldate kon nie in Jerusalem inkom nie.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.