Ezekiel 48
ABA
1[1-7] “Elke stam moet 'n stuk grond in die land kry. Die grond wat hulle moet kry, is by die noordekant, langs die grens wat gaan van die stad Getlon verby die stede Lebo-Hamat en Gasar-Enan, tot by die noordgrens tussen die land Damaskus en die land Hamat. Elke stam se grond is tussen die oostekant en die see. Hier is die name van die stamme wat by die noordekant hulle grond kry, van noord na suid: Dan, Aser, Naftali, Manasse, Efraim, Ruben en Juda.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.