Ezekiel 11
ABA
1Die Gees het my opgetel en gebring tot by die poort oos van die tempel, die poort wat by die oostekant is. Daar was 25 mans by die ingang van die poort. Ek het vir Jaäsanja seun van Assur en vir Pelatja seun van Benaja tussen hulle gesien. Hulle was leiers van die volk.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.