Deuteronomy 18

ABA

1Moses het gesê: “Die priesters van die nageslag van Levi, die hele Levi-stam, het nie 'n stuk van die land gekry saam met die ander Israeliete nie, hulle het nie grond gekry wat hulle eie grond is nie. Hulle mag die vuur-offers eet wat aan die Here behoort.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.