Deuteronomy 12

ABA

1Moses het gesê: “Hier is die wette waaraan julle gehoorsaam moet wees in die land wat die Here, die God van julle voorvaders, vir julle gee. Julle moet die land vir julleself vat en julle moet doen wat die wette sê so lank soos julle op die aarde sal lewe.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.