Deuteronomy 1

ABA

1Moses het gepraat met die hele volk Israel. Dit was in die woestyn, oorkant die Jordaan-rivier, in die Jordaan-vallei, oorkant die stad Suf. Die stad Paran was langs die een kant, en die stede Tofel, Laban, Gaserot en Di-Sahab was langs die ander kant. Die dinge wat Moses gesê het, is in hierdie boek geskryf.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.