Daniel 10

ABA

1Daniël het 'n boodskap gekry. Dit was in die derde jaar nadat Kores koning geword het van Persië. Daniël se ander naam was Beltsassar. Die dinge wat Daniël gehoor het, het regtig gebeur. Dit was moeilik om die boodskap te verstaan, maar Daniël het verstaan, want hy het gesien wat sal gebeur.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.