Acts 15

ABA

1Daar het party mense van die land Judea gekom na die stad Antiogië in die provinsie Sirië. Hulle het vir die gelowiges geleer en gesê: “As iemand julle nie besny soos die Wette van Moses sê nie, dan kan God julle nie red nie.”

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.