2 Kings 5
ABA
1Naäman was die hoof van die leër van die koning van Aram. Hy was 'n belangrike man en die koning het hom gerespekteer, want die Here het vir Naäman gebruik om die Arameërs te laat wen teen hulle vyande. Naäman kon goed oorlog maak, maar hy was melaats.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.