2 John 1

ABA

1Ek, die ouderling, skryf hierdie brief vir julle. God het julle gemeente gekies en ook almal wat aan julle gemeente behoort. Ek is lief vir julle, want julle weet wat die waarheid is wat van God kom. En dit is nie net ek wat lief is vir julle nie. Almal wat die waarheid ken wat van God kom, is ook lief vir julle,

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.