2 Corinthians 1
ABA
1God het besluit om vir my, Paulus, 'n apostel van Christus Jesus te maak. Ek en Timoteus, wat ook 'n gelowige is, skryf nou hierdie brief vir julle, die gemeente van God daar in die stad Korinte. Ons skryf ook vir almal wat aan God behoort, oral in die provinsie Agaje.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.