2 Chronicles 22
ABA
1'n Klomp manne het saam met die Arabiere die leër van Juda aangeval. Hulle het die ouer seuns van Joram almal doodgemaak. Die mense van Jerusalem het toe Joram se jongste seun Ahasia koning gemaak nadat sy pa gesterf het. So het Ahasia, die seun van koning Joram van Juda, koning geword.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.